Sop Broodjie

Bestanddele
500g self-raising flour (bruismeel)
1 pakkie bruin uie sop
1 pakkie wit uie sop
500ml karringmelk
50g gerasperde kaas
15ml melk
knippie rooi peper

Metode
Meng meel, soppoeier, karringmelk en die helfte van die kaas. Smeer ‘n broodpan of spuit met Spray-en Cook. Plaas lepels vol van die beslag daarin en sprinkel kaas en peper bo-oor. Bak by 180 C vir 1 uur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 4,810 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *