Speseryrys

Bestanddele
300ml rou rys
5ml margarien
5ml speserye vir rys
2ml paprika

Metode
Kook die rys soos gewoonlik, maar voeg die res van die bestanddele in plaas van die gewone sout by.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 135 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *