Tabitha se bont-hoender

RSG

Bestanddele ~ Hoender
1 heel hoender, in stukke gesny
1 ui in kwarte gesny
Enige groente – wortels, blomkool, groen-, geel en rooi rissie, bone, Brusselse spruite – bonkig gesny

Bestanddele ~ Sous
2 eetlepels elk van:
blatjang
Worcestersous tamatiesous
1 blikkie vars room

Metode
Braai ui en voeg hoenderstukke by en braai tot bruin. Geur met sout en pepper. Sit deksel op en kook vir 20 tot 25 minute. Sny groente bonkig op en mikrogolf vir so twee minute. Voeg by hoender en kook vir paar minute – nie sag nie. Meng bestanddele vir sous met room en voeg by hoender. Kook vir verdere paar minute. Alles bo-op stoof. Onthou: Moenie groente sag kook nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 223 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *