Vaalvrou se g’n vaal Thai-hoender

RSG

Bestanddele
1 ui
500g hoenderrepies
Murgpampoentjies
1 pakkie sampioene
1 hoender ekstrak-blokkie
2 teelepels groen Thai kerrie
1 teelepel vissous
1 blikkie klappermelk
Ingelegde perskes

Metode
Braai uie tot deurskynend. Voeg droë ekstrakblokkie by en dan die hoenderrepies.
Voeg sampioene en murgpampoentjies by. Voeg kerrie en vissous by en blikkie klappermelk. Laastens voeg jy ingelegde perskes by. Lekker op rys met vars koljander.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 320 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *