Veronica se vlugtige hoender

RSG

Bestanddele
1¼ koppie asyn
1¼ kwart koppie olie
1¼ kwart koppie tamatiesous
Braaivleis speserye
Naeltjies
Sout en peper

Metode
Neem stukke hoender en gooi bestanddele oor. Bak in oond op 180 grade in toe bak vir 45 minute. Haal deksel af en braai bruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 95 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *