Vinnige Este se gesonde roerbraai

RSG

Bestanddele
Hoender filette, in blokkies of repies gesny
Spek stukkies
Uie
Groen-, rooi- en geel rissies
Knoffel
Sampioene
Murgpampoene
Basmatirys

Metode
Braai uie en rissies in olie tot glaserig. Voeg knoffel by. Gooi hoender en spek by en braai tot gaar. Voeg murgpampoentjies by en laastens die sampioene. Braai nog paar minute tot gaar. Kook rys tot gaar. Meng alles saam.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 591 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *