Alta Jelinek se pasta ~ RSG

Bestanddele en Metode
Hoender fillet (borsies sonder been). Penne pasta. Braai met uie, groenrissie en sampioene. Moenie hoender te lank braai nie anders word dit taai. Maak witsous met 1 houer room. Gooi soet-rissie sous by, bietjie swartpeper, Aromaat en suurlemoen peper. Meng sous en hoender saam. Meng pasta met hoender en sous en smul.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *