Eunice se kaas en mieliepap resep

RSG

Bestanddele en Metode
Maak mieliepap soos jy daarvan hou en roer ‘n goeie skoot gerasperde kaas by net voordat jy dit afhaal. Maak jou eie tamatie- en uie smoor met uie, tamaties, knoffel en groenrissie. Voeg speserye en kerrie by na smaak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 174 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *