Johan se rysgereg

RSG

Bestanddele
Groterige ui
Bietjie olie
Maalvleis
Bietjie sout
Swartpeper
Tamatiesous
Blatjang
250 m rys
Groente sopmengsel

Metode
Braai opgekapte ui in bietjie olie tot glaserig. Gooi maalvleis in en braai en roer tot los. Gooi bietjie sout en swartpeper in. Roer tamatiesous en blatjang in. Smeer ‘n oondbak met ‘n deksel. Gooi rys op bodem. Sit maalvleismengsel bo-op. Maak sopmengsel aan met een koppie kraanwater en twee koppies warm water. Gooi oor. Sit in oond en bak vir 45 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 165 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *