Krulletjie se maalvleis dis

RSG

Bestanddele
½ kg maalvleis
Sout
Peper
Kruie
Ui
Rys
Blatjang
1 blikkie sampioensop

Metode
Braai maalvleis saam met ui in ‘n pan met sout, peper en ander kruie na smaak. Skep gaar maalvleis in oondvaste bak. Gooi rou rys en blatjang saam met maalvleis in. Voeg blik sop by met 500ml kookwater. Bedek met foelie en bak in oond vir 1½ uur teen 180 grade Celsius. Bedien met brood of mengelslaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 205 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *