Petro se Bees-oog

RSG

Bestanddele en Metode
4 of vyf eiers gekook (sag). Maalvleis frikkadelle-mengsel (jou eie mengsel). Blikke kerriegroente – fyngemaak. Voeg kerriegroente in maalvleis-mengsel. Sit frikkadelle-mengsel om eiers en bak in ‘n oondbak met ‘n bietjie water en olyfolie in oond teen 130 tot 140 grade Celsius. Wanneer gaar, sny bolle in helfte en gooi blatjang of Worcestersous oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 200 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *