Rita se een bak-wonder

RSG

Bestanddele
Uie
Maalvleis
100 ml blatjang
1 koppie rou rys
Bietjie sout
Minestrone sop in blikkie
1 blikkie geroomde sampioene
500 ml kookwater

Metode
Braai uie in bietjie olie en voeg maalvleis by tot gaar. Sit in ‘n oondvaste bak wat ‘n deksel het en voeg blatjang bo-oor. Strooi koppie rys eweredig bo-oor, asook sout. Gooi minestrone sop bo-oor en ook sampioene en laastens die kookwater. Sit deksel op en bak in oond vir 1 tot 1½ uur in voorverhitte oond teen 180 grade Celsius.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 191 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *