Sunette se Maandag-maalvleis

RSG

Bestanddele
Maalvleis
Bees blokkies
Blikkie tamatie en uie-smoor
Vars kruie soos roosmaryn
Worcestersous
Asyn
Suiker
Suurlemoensap
Pakkie swartpeper-sous
Addisioneel: sampioene
Knoffel

Metode
Laat alles lekker saam prut tot gaar. Gooi geurmiddels by volgens smaak

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 101 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *