Aartappelgebak

Bestanddele
6 aartappels
250ml vars room
1 pakkie bruin uiesoppoeier

Metode
Skil die aartappels en sny in skywe van sowat 7 mm dik. Pak die aartappelskywe in ’n gesmeerde, oondvaste bak en bedek met ’n laag room en ’n laag uiesoppoeier. Herhaal die lae totdat alle bestanddele gebruik is. Bak 1 – 1¼ uur by 180 °C (350 °F) of totdat aartappels sag is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 142 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *