Anneline se moewiese hoender lewer slaai ~ RSG

Bestanddele
1 koppie balsamiese asyn
1 koppie suiker
Hoender lewers
Baba beet
Roket blare
Bronkors (watercress)
Bokmelk fetakaas

Metode
Kook balsamiese asyn en suiker saam en gebruik die aftreksel as slaaisous. (‘n Mens koop ook deesdae ook Balsamic reduction – dit werk net so goed). Bedek hoender lewer in meel- en sout mengsel en braai in olie. Neem gaar beet en trek velle af
Plaas dit op roket en bronkors saam met lewetjies. Gooi bokmelkkaas oor en gooi balsamiese sous oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 332 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *