Annemarie se ongebakte sago poeding!

RSG

Bestanddele
1 koppie sago (oornag geweek) – Spoel uit in vergiettes
3 eiergele (hou eierwitte eenkant)
1 koppie suiker
3 koppies melk
1 eetl botter
1 teelepel vanielje geursel
pypkaneel
appelkoos konfyt

Metode
Meng sago, suiker en eiergele. Verhit melk en botter in kastrol, gooi by sago mengsel. Gooi terug in kastrol, kook tot dikkerige pap. Haal af van die stoof, vou styf geklitste eierwitte by. Roer vanielje by, gooi in opdien bak. Strooi kaneel oor, sit konfyt bo-op in klontjies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 416 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *