Carlen se warm Hoenderslaai ~ RSG

Bestanddele en Metode
Maak ‘n gewone slaai met blare, tamatie, komkommer en avokado. Skroei die volgende in die pan: Soetrissie, Hoenderborsies gesny in repies, Pynappel Blokkies en Spek. Voeg by slaai, en gooi ‘n heuning mosterd slaaisous oor. Bedien met knoffelbrood, of enige warm brood!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 192 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *