Christelle se rooi sous-vleis

RSG

Bestanddele
Skaaptjops/varktjops of hoenderstukke
Geurmiddels
1 blik pynappelstukke (behou stroop)
1 ui, gekap
Mielieblom
Tamatiesous
Blatjang
Worcestersous
Suurlemoensap
1 koppie vleisaftreksel

Metode
Geur vleis na smaak. Braai dit vinnig in braaipan in bietjie olie en haal uit. Sit in oondbak en sprinkel pynappelstukke oor. Braai ui in dieselfde pan. Roer ‘n lepel mielieblom bly. Meng die sous bestanddele apart met die pynappel stroop en roer by die uie. Meng koppie vleisaftreksel by en laat effens prut. Gooi die sous oor die vleis en bak bedek vir 1 tot 1½ uur. Bedien met rys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 229 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *