RSG
Bestanddele
2 stokvis mootjies
2 uie
1 teelepel kerrie
1 teelepel borrie
Metode
Bak vis in olie in pan. Braai uie met kerrie en borrie in aparte pan. Haal algar uit pan en bedek vis met mengsel, oornag. Die kerrie geur moet as’t ware in die vis intrek.
(Visited 637 times, 1 visits today)
Advertisements