Jaco se botterskorsie- en salie pasta

Bestanddele
Botterskorsies – opgesny en gestoom
Salie – opgekap
Gesnipperde varkspek
Romerige witsous

Metode
Maak pasta gaar. Braai varkspek en gooi gaar botterskorsies en salie by. Gooi witsous oor en vars swart peper en sout. Gooi oor pasta. Bedien met Parmesaankaas

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 114 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *