Jacqui se salie- en pampoen pasta

RSG

Bestanddele
Pasta
Pampoen
Botter
Vars salie

Metode
Maak pasta op die gewone manier. Kook pampoen in ‘n pot met bietjie water en botter, maar sonder suiker. Braai botter totdat dit amper brand – baie warm. Gooi salie in botter en braai. Meng die pasta, pampoen en salie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 158 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *