Koffielikeur

Bestanddele
500ml water
500g wit suiker
250ml sterk swart koffie (moerkoffie)
375ml vodka
375ml rietspiritus (cane)
200ml desertwyn
25ml vanielje geursel

Metode
Kook stroop en water en suiker, voeg dan koffie by en meng. Laat afkoel. Voeg vodka, rietspiritus, desertwyn en vanielje by. Laat koud word. Gooi in bottels en maak dig toe. Lewer 1,7ℓ. Laat staan 3-4 weke voor gebruik.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 120 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *