Marie se vinnige poeding

RSG

Bestanddele
½ bak roomys (of meer – gaan op gevoel!)
1 blik karamelkondensmelk
1 pak gemmer beskuitjies, fyn gemaak
Neute
Glanskersies

Metode
Breek koekies fyn en gooi in bak. Strooi kersies en neute oor. Meng roomys met kondensmelk en gooi oor droë bestanddele. Laat in yskas staan oornag sodat bestanddele mekaar kan vind.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 344 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *