Minette se oorskiet boud

RSG

Bestanddele
Gebruik oorskiet boud
Uie opgekap
Sampioene opgekap
Peppadews
Olywe
Feta-kaas
Groenrissie opgekap

Metode
Braai uie in bietjie olie en gooi oorskiet-boudvleis by. Gooi enige van bogenoemde bestanddele by of los ander uit (rêrig na smaak en wat jy in die huis het). Moet egter nie feta-kaas uitlos nie, want dit maak die sousie. Eet saam met pasta, kous, kous, of rys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,674 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *