Nagemaakte room

Bestanddele
5ml gelatien
10ml koue water
45ml warmwater
125g margarien
60ml versiersuiker
Knippie sout
1,5ml kremetart

Metode
Week die gelatien in die koue water. Voeg die kookwater by en los die gelatien daarin op. Room margarien en suiker baie goed. Voeg gelatien, sout en kremetart by. Klop weer baie goed en voeg ‘n geursel van jou keuse by. Bv. Vanilla.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 775 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *