Pasta ala-Franco! (Frank Opperman)

RSG

Bestanddele
6 tamaties, gehalveer
Olyfolie
Italiaanse speserye
Uie, opgekap
Rissies
Knoffel
Sampioene of murgpampoentjies (marrows)

Metode
Sit tamaties in oondbak en gooi olyfolie en speserye bo-oor. Rooster in oond. Braai uie in bietjie olie en gooi rissies by en dan knoffel na smaak. Braai sampioene of murgpampoentjies ook saam. Sit tamaties en uie-mengsel in voedselverwerker vir baie kort, dit moenie pap wees nie. Kook goeie pasta en gooi sous bo-oor en parmesaankaas laaste oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 92 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *