Tieku se dekadente roomys

RSG

Bestanddele
1 liter gekoopte vla
1 blikkie kondensmelk
500 ml room, geklits

Metode
Vou room en kondensmelk in vla en klits op. Sit in vrieskas en klits elke halfuur. (Die roomys moet geklits word totdat klitser nie meer wil klits nie. Dit kan tot so ses keer wees.) Sit in vrieskas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 108 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *