Tuna & noedelgebak

Bestanddele
500ml gaar noedels
500ml gerasperde kaas
1 x 200g blik tuna, gedreineer
1 x 410g blik roomsuikermielies

Metode
Meng al die bestanddele saam, maar hou ‘n bietjie van die kaas om bo-oor te strooi.
Bak sowat 30 minute of tot ligbruin bo-op teen 180ºC.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 166 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *