Vrugtebola

1 groot pynappel
3 liter lemoensap
3 blikkies grenadellamoes
190ml suiker
Halwe bottel 375ml grenadella squash
1 liter lemonade
1 liter sodawater

Metode
Skil en kap die vruggedeelte van die pynappel in blokkies. Strooi die suiker oor en laat oornag in die yskas. Meng 2 ure voor bedizening. Die res van die bestanddele by die pynappel en voeg heel laaste die gaskoeldrank by. Verdun met water indien nodig.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 78 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *