Anne se geskilde aartappel ~ RSG

Bestanddele
500g skelvis
1 koppie gekapte ui
1 koppie gekapte tamaties, ontvel
1 pakkie Smash, aangemaak
1 eetlepel tamatiepuree
Olie
½ koppie melk

Metode
Kook skelvis in melk en vlok. Braai ui in olie tot deurskynend. Gooi tamaties en tamatiepuree by. Voeg een teelepel Smash en die gevlokte vis by. Plaas bietjie aartappel in 1 liter oondbak. Voeg die vis mengsel oor en plaas die res van die aartappel bo-oor. Plaas gerasperde kaas bo-oor en bak in voorverhitte oond vir ‘n halfuur tot 45 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 59 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *