Annetjie se wildsop ~ RSG

Bestanddele
Wildsvleis been met nog ‘n bietjie vleis aan
Genoeg water vir hoeveelheid sop
1 ui of seldery – opgekap
Droë sopmengsel of rooi bone
Wortel blokkies
Aartappel (opsioneel afhangende hoe dik jy die sop wil hê)
Geskilde tamatie of suurlemoensap

Metode
Maak vleisaftreksel met water, ui en wildsvleis been. Kook totdat vleis van been af val. Gooi sopmengsel of rooi bone by en kook stadig. Gooi bietjie later groente by en heel laaste die tamatie of suurlemoensap. Sout en peper na smaak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 116 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *