Annette van der Sandt se vissop ~ RSG

Bestanddele
1 pakkie sampioen-roomsop
1 blikkie sampioen-roomsop
1 Blik Tuna in soutwater
250 ml room
20 ml sjerrie

Metode
Maak sop uit pakkie aan met helfte water en helfte melk. Gooi blikkie roomsop by en laat warm word. Gooi tuna by (Gooi die water af voor jy dit in die pot gooi). Sodra dit gaar is, gooi sjerrie en room by net voor jy dit bedien. Jy kan ook klein blikkie garnale bygooi vir ekstra smaak. Bedien saam vars brood en botter.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 244 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *