Awie se Eisbein ~ RSG

Bestanddele en Metode
Braai in braaipan of dik boom kastrol 1 kg Eisbein met uie tot bruin. Voeg 1 koppie wyn by. Prut vir 30 min. Voeg 3 aartappels by – gesny in blokkies. Gooi patat en wortels by en kook tot sag. Gooi pynappel en sampioene by en laat dit deurkook
Meng 500ml Griekse joghurt en 3 eetlepels blatjang en voeg by. Roer. Bedien met rooikool of sauerkraut in blikkie

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 140 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *