Bernie se oopmond knoffel-vis potjie ~ RSG

Bestanddele
250g dwergie-garnale (shrimps)
250g krap (crab sticks)
250g mossels
250g calamari
Olyfolie
Knoffel
Kaassous
Vars room
Vis speserye

Metode
Maak pot baie warm. Plaas olie in pot en maak dit baie warm. Plaas calamari in warm pot en voeg knoffel by en braai tot dit amper vas sit in pot en voeg die res van die seekos by. Gooi kaassous en vars room by. Strooi ook vis speserye oor. Prut op die plaat vir nog so ā€˜n halfuur of wat. Lekker op rys met groenslaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 237 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *