BLATJANGHOENDER ~ Lesijha Hattingh

1 groot hoender
1 pak bruin uie sop
½ k mayonnaise
½ k blatjang
½ t sout

Sny hoender in porsies, of gebruik dye of boudjies, pak in vuurvaste skottel
Meng mayonnaise, soppoeier en blatjang in aparte bak
Giet oor rou hoender, tesame met sout
Plaas deksel op en bak 1½ ure op 180°C (vir 1ste uur) en daarna 140°C met deksel af
Nog ‘n baie lekker metode is om: Die hoenderporsies in ‘n pakkie room van tamatiesoppoeier te rol Strooi aromat en ½ t sout bo-oor en bak soos hierbo tot gaar

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 94 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *