Brosbrood

Bestanddele
500g botter, sag
1 koppie (250ml) strooisuiker
1 teelepel (5ml) karamelgeursel
2 koppies (500ml) koekmeel
2 koppies (500ml) mielieblom
knypie sout
Stel oond op 140 ºC.

Metode
Room botter en strooisuiker tot liggeel en donserig. Klits geursel by. Sif meel, mielieblom en sout saam en roer by bottermengsel. Meng tot sagte deeg. Druk deeg vas in gesmeerde oondpan wat met bakpoeier gevoer is. Prik met vurk gaatjies in deeg. Bak 30min. Stel oond af na 120 ºC. Bak vir nog 2 uur of tot bokant van koekies ferm en ligbruin is. Sny met dun, skerp mes in vingers terwyl dit nog warm is. Laat pan afkoel. Plaas op afkoelrakkie tot heeltemal koud en pak in lugdigte houer. Lewer ongeveer 30 blokkies

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 877 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *