Danielle se warm noedel-slaai ~ RSG

Bestanddele
Enige noedels (gaargemaak)
Uie fyn opgekerf
Groenrissie fyn opgekerf
Blikkie heel mielie-pitte
Blikkie tuna
Enige pasta sous (aangemaak)
Gerasperde kaas

Metode
Meng alles saam behalwe die kaas. Gooi kaas bo-oor. Sit in mikro-golf oond vir so twee minute op hoog.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 414 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *