Derrich se sardiens op roosterbrood ~ RSG

Bestanddele
Roosterbrood
Blik sardientjies in tamatiesous
Fyngekapte ui
1 gekookte eier
Feta-kaas
Ryp avokadopeer
Rooipeper (as jy van brand kos hou)
Gerasperde Kaas vir bo-op

Metode
Meng al die bestanddele deeglik saam en sit op die roosterbrood en sprinkel kaas bo-op. As jy die vis op die brood smeer, maak seker die hoeke is toe anders gaan dit in die oond brand. Pak in oondpan en rooster tot kaas goed gesmelt het. Bedien op ‘n plat bord met warm slaptjips.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 135 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *