Elsie se sardyntjie happies ~ RSG

Bestanddele en Metode
Twee snye witbrood. Rol dit plat met ‘n koekroller. Meng mosterd, mayonnaise en sardyne wat fyn gemaak is. Sit op een sny brood. Strooi kaas bo-oor. Sit ander sny brood op. Rol dit op soos ‘n Swiss roll, doop dit in eier en bak in vlak olie tot goudbruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 161 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *