Frans se opgestopte brood ~ RSG

Bestanddele
3 Pita-broodjies
3 blikkies mossels
1 plat blikkie sardyntjies
Bloukaas
Uie en knoffel na smaak

Metode
Braai uie en knoffel in bietjie olie. Gooi mossels en sardyntjies in ‘n bak en gooi bloukaas en uie-mengsel by en meng. Sny die pita-broodjie oop en voeg mengsel in en verhit in mikrogolfoond. Genoeg vir drie mense

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 93 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *