Gerhard se aartappel- en preisop ~ RSG

Bestanddele en Metode
100g botter
1 ui – fyngekap
250g aartappels – in blokkies gesny
6 preie – fyngekap
Sout en peper
500 ml groente-aftreksel
500 ml volroom melk
100 ml room

Kook alles saam en maak aartappels fyn

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 150 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *