Gesondheid aartappelslaai (geskik vir diabete) ~ RSG

Bestanddele
1 klein sakkie baba-aartappels, gekook
Olyfolie
½ suurlemoen
Maldon seesout
Hand vol sprietuie
Hand vol roket blare

Metode
Terwyl aartappels nog warm is, sit in opdienbak en breek stukkend met eetlepel (Dit moet lyk asof die aartappel uit sy nate bars). Sprinkel suurlemoen, olyfolie, en Maldon sout oor. Laat afkoel. Wanneer dit koud is, strooi sprietuie en roket blare oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 556 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *