Groenteskottel

Bestanddele
500g murgpampoentjies met skil gerasper
1 ui gekap
4 of meer repe spek
1 koppie chedderkaas, gerasper
3 eetlepels olie
2 eiers
1 blik pitmielies gedreineer
sout en peper
½ koppie melk

Metode
Meng alles saam. Skep in gesmeerde bak. Bak 45 min op 180ºC. Lekker eet!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 280 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *