Hester se sampioen- en ham-verrassing ~ RSG

Bestanddele
Blaardeeg
1 ui
Toebroodjie-ham
4 sprietuie
2 eiers
300ml melk
Room van sampioene-soppoeier
Gerasperde kaas

Metode
Spuit oondbak en plaas deeg soos ‘n kors in die bak. Braai uie en sit op deeg. Pak ham op die uie en plaas opgekapte sprietuie ook bo-oor. Klits eiers, melk en sampioensop saam. Gooi bo-oor en gooi gerasperde kaas bo-oor. Bak in voorverhitte oond teen 180 grade vir so 45 minute. Bedien met slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 111 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *