Malvalekker tert (Yvonne Swanepoel)

Bestanddele
1 Pakkie Tennis beskuitjies
1 Blik Kondensmelk
125 ml Suurlemoensap
12 tot 15 Gesnyde Malvalekkers
1 Blik Pynappel stukkies (gedreineer)
125 ml Room (Opsioneel)
10 ml Gelatien

Metode
Pak die tennisbeskuitjies onder en rondom die tert bord. Los die Gelatien op in ‘n bietjie kookwater. Klits die kondensmelk en suurlemoensap goed saam. Voeg die ander bestanddele by. Gooi die mengsel in die tert bord. Versier met Kersies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 136 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *