Bestanddele
500g hoenderrepies
2 knoffelhuisies
Gemengde slaaiblare
1 ui
Halwe pak spek
Hand vol agurkies en tamaties
1 groenrissie
Jou gunsteling slaaisous
Metode
Braai hoenderrepies in pan met knoffel, sout en peper. Laat dit afkoel en meng saam met slaaiblare, rou uie, spek, agurkies en tamatie. Gooi slaaisous oor. Genoeg vir 4 mense.
(Visited 125 times, 1 visits today)
Advertisements