Mariette se spoggerige tydskrif-slaai ~ RSG

Bestanddele
500g botterskorsie – in blokkies gesny
1 Soetrissie
Baba-spinasie
Balsamiese asyn
Olyfolie
Kersie-tamaties
Klein seldery stukkies
Feta-kaas

Metode
Braai botterskorsie in olyfolie en sny soetrissie in en strooi tiemie oor en bak in oond teen 180 grade vir ‘n half uur of wat. Laat afkoel. Pak spinasie in slaaibak en gooi balsamiese asyn oor en pak tamaties en seldery oor. Gooi botterskorsie oor en dan die feta-kaas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 134 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *