Marina se gesteelde mossel sop resep ~ RSG

Bestanddele
1 pakkie hoender roomsop
1 blikkie mossels
500 ml melk
250 ml water

Metode
Maak hoendersop aan soos op pakkie aangedui, maar gebruik 500 ml melk en 250 ml water. Druk mossels fyn en gooi by sop.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,357 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *