Murgpampoentjieroerbraai

Bestanddele
1 groot ui, gekap
25ml olie
1 groot, ryp tamatie, geskil en in skyfies gesny
400g murgpampoentjies, in ringetjies gesny
sout en swartpeper na smaak
5ml suiker

Metode
Soteer die gekapte ui liggies in die olie. Voeg die res van die bestanddele by en roerbraai oor matige hitte tot gaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 93 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *