PATAT GEREG ~ Lesijha Hattingh

Kook 1 – 2 kg patats
Gooi bietjie botter en suiker in
Bietjie fyn gemmer kan ook ingegooi word, slegs ‘n mes punt
Maak fyn en sit in gesmeerde bakskottel
Klits saam: 1 k suiker, 1 eier, ½ k botter
Voeg 1 ½ tot 2 k postasties (corn flakes) by, en meng goed deur
Sit bo-op die fyn patats
Bak in oond 250º tot crisp bo-op

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 238 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *